Assalamualaikum Gerespekteerde onderwyser en medeleerders. Vandag gaan ek oor die voor- en nadele van 'n ouer broer praat. Wel baie kinders dink dat dit 'n ouer broer of suster is goed maar dit kom met goeie tye en slegte tye ook.As jy ‘n groot broer is kom dit met verantwoordelikhede en ook dat jy ‘n rolmodel vir jou klein broer of suster is. Ek hoop almal is gereed omdat ek julle graag op ‘n reis wil vat van ‘n ouer broer se lewe.
Ek hou daarvan om 'n ouer broer te wees, maar as dit tyd kom om skoon te maak, moet ek alles doen wat ek voel nie reg is nie. My baba broer Isa sit net terwyl ek alles doen. Wanneer ek vra hoekom help hy nie vir my nie sê my ouers dat hy nog klein is nie. Wel, as hy klein is, hoekom het hy 'n selfoon. Dit is net deel een van 'n ouer broer. Nou na deel twee. As ons uitgaan en hy iets wil hê, kry hy dit, maar as ek vra vir iets dan die eerste vraag wat hulle vra is waar is my geld of jy kan dit self koop.
Dit maak my baie mal.Deel drie. As my vriende by my kom kuier dan wil hy met ons sit en speel maar dit is nie reg nie want hy is nie ons’n ouderdom nie.As ek hom weg jaag dan vra my ouers hoekom hy kan nie met ons sit maarhulle verstaan nie dat ons het ons’n eie dinge wat ons wil praat.Hy het oo...